Hierdie kabeljoue en Natalse snoek is onlangs deur Raymond de Bruyn gevang by Mazeppa Bay. Raymond het die ADRENALIN 10ft Xtreme Dropshot Rod gebruik.
Lees gerus meer in die nuutste uitgawe van Rock, Surf & Deep.
Raymond se volle reeks DVDs en boeke oor alle aspekte van sout water hengel is ook eksklusief beskikbaar by ADRENALIN. Vra gerus by u naaste hengelgerei winkel vir meer inligting.



Catches


