Adrenalin Outdoors

  • Increase font size
  • Default font size
  • Decrease font size
Home

Adrenalin Fishing Classic - Darlington Dam 2011

E-mail Print PDF

ADRENALIN FISHING CLASSIC - DARLINGTON DAM 2011

"Die Adrenalin Fishing Classic was by Darlington Dam van 2-4 Desember gehou. 184 hengelaars het aan die kompetisie deelgeneem. n Verdere 33 gaste was by die kompetisie teenwoordig. Wat n 26.89% groei van laas jaar se deelname beteken. Die reën weer van die voorafgaande week het egter 'n rol in die deelname van die kompetisie gespeel.  Die eerste prys van R5000 kontant is deur Riaan Deysel gewen. Vir al die resultate besoek asb ons Facebook "page": Adrenalin Fishing Classic - Darlington Dam."      -       Peter van Mosseveld

 

Last Updated on Tuesday, 24 January 2012 12:32  

Range of Products

Banner

Catalogue


25 Species 2012

Banner